Ons kan nie wag om van julle te hoor nie.

RSVP asb voor 01 November 20 17

RSVP

Click to enter text




Geskenk wenk :  Kontant/ Geskenkbewys

Daar sal n kontant kroeg beskikbaar wees. Geen eie drank toegelaat nie.

Drag is Formeel.

Geen kinders.

Neem asb kennis dat daar 'n veiling deur die loop van die aand sal geskied vir die wittebroodfonds.